SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

SAAL 10 ONGEVALLE REEKS

Hier was dit menslike verhale wat agter elke ongeval afgespeel het. Dit was nog een waarmee die Suid-Afrikaanse publiek hulle mee kon vereenselwig. Ons was almal al in die hospitaal en byna elke familie het al ’n ongeval of noodgeval gehad. Dit was verhale wat uit die lewe gekom het en die romantiese lesers diep geroer het. Daar waar ’n aantreklike dokter en ’n paar pragtige verpleegsters die hoofrol vertolk, kon die skrywers maar net nie verkeerd gegaan het nie. Saal 10 het later ’n dubbelboek met “Verdwaalde harte” gedeel, (deur Koos Papenfus).

⭐ 3 Voorblaaie Gelys 📖 Fotoverhale
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

3 Items
#80 Saal 10 Ongevalle

Saal 10 Ongevalle

Jou hart sal besluit
#271 Saal 10 Ongevalle

Saal 10 Ongevalle

Vergewe ons ons skulde...
#285 Saal 10 Ongevalle

Saal 10 Ongevalle

Slavin van haar plig